At Wessel Maree High school we believe that sport plays an important part in the development of our children, not only physically, but also emotionally. We offer a variety of sport at Wessel Maree and our passionate educators and coaches strive for excellence both on and off the field.
Ons bied jaarliks verskeie sporttoere en oefenkampe aan ons leerders. Ons Netbalaandreeks is ook ‘n jaarlikse instelling waar ons leerders die kans gee om hulself uit te leef in iets wat hulle geniet en terselftertyd die geleentheid kry om terug te gee aan die gemeenskap.
Ons atletiek neem huidiglik aan verskeie ASA Atletiekbyeenkomste deel. Wessel Maree is gerigestreer as ‘n Vrystaat Junior Klub en bied atlete verskeie geleenthede om deel te neem aan byeenkomste.