Kultuuraktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van ‘n positiewe selfbeeld. We encourage learners from different cultural backgrounds to learn about their heritage and backgrounds. In Wessieland motiveer ons leerders om hulle kreatiwiteit uit te leef deur aan verskeie kultuuraktiwiteite deel te neem. Here we believe in having fun while learning!
Op kulturele gebied bied die skool die volgende aan: